Anna Lee

Anna Lee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joan Boniface Winnifrith
Geboorte (1913-01-02)2 Januarie 1913
Sterfte 14 Mei 2004 (op 91)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Venetia Stevenson
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1932–2003
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Lee (2 Januarie 1913 – 14 Mei 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fort Apache (1948), What Ever Happened to Baby Jane? (1962), en The Sound of Music (1965), en in die televisiereeks General Hospital (1963).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search